11 dae gelede
Ag van kerk ook verkla
 ~ 

DIE familie van ’n tienerseun (16) van Vosloorus het nou klagte gelê teen ag gemeentelede van hul kerk ook.

Die ouers beweer die kerkmense probeer die verkragtingsklagte wegwerk wat die seun teen die kerk se pastoor gelê het. Die klagte is verlede maand gelê.News24

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters