24 dae gelede
Aanval lei tot K-woord
Adam CatzavelosFoto: twitter  ~ 

ADAM Catzavelos het vier maande terug ook die k-woord gebruik nadat hy aangeval is.

Só het sy broer, Nic, gister op Talk Radio 702 gesê. Adam het in die Drakensberge gestap toe hy aangeval is.

“Hy het toe die k-woord gebruik en gesê hy wil die land verlaat.” News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters