4 dae gelede
Twee cops in boeie
Twee cops is gearresteer.  ~ foto ter illustrasie

TWEE speurders is vanoggend deur die Wes-Kaap se teenkorrupsie-eenheid op klagte van korrupsie gearresteer.

Die arrestasies kom ná ‘n klag ontvang is wat spruit uit ‘n ondersoek wat die speurders gedoen het op ‘n kriminele klag.

Die speurders, ‘n 44-jarige sersant en 35-jarige konstabel, verskyn ook vandag in die Athlone-landdroshof.

Lt. Genl. Khombinkosi Jula het sy teleurstelling uitgespreek oor polisiemanne

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters