10 dae gelede
Trane vloei vir Chester
Chester Williams
Vriende en familie het 'n roudiens vir Chester Williams in die Paarl gehou.  ~ jonathan lestrade

“NEVER a dull moment” So beskryf Jacques Heyns die lewe van sy ontslape boesemvriend, Chester Williams.

Heyns was deel van ‘n kleinerige skare mense wat hulde aan Williams kom bring het by ‘n gedenkdiens gereël deur Chessie se alma mater, Klein Nederburg Sekondêr in die Paarl.

Heyns, wat in 1984 tot 1988 klasmaats saam Williams by KN was, het tot groot vermaak van die gehoor vertel hoedat Williams “nie ‘n baie goeie sanger” was nie maar ook gesê dat Williams ‘n voorbeeldige leerder was.

Lees volledige berig in Donderdag se Son.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters