Verlede maand
Sussie se berk soek nie meer bail
Phillip April
Phillip April tydens sy verskyning in die Clanwilliam-landdroshof.  ~ Melinda Stuurman

ALLISON “Sussie” Plaatjies se boyfriend van die afgelope drie jaar het sy aansoek om borgtog in die Clanwilliam-landdroshof laat vaar.

Phillip April (24) word van Plaatjies se moord aangekla. Hy staan ook tereg op klagte van motordiefstal en dwarsboming van die gereg.

April se familie het Woensdag in die hof gehuil toe hy sy verskyning maak.

Sy girlfriend se bebloede lyk is twee weke gelede in haar nuwe flat gekry.

Die 26-jarige onderwyseres is Saterdag vanuit ’n stampvol kerk in Swellendam begrawe.

Lees meer later

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters