2 maande gelede
Stemdag: Polisie gereed
polisie
Bheki Cele sê sy manne in blou is gereed vir die verkiesing.  ~ earl september

DIE polisie het hul gereedheid vir Woensdag se algemene verkiesing Maandagoggend buite Kaapstad-treinstasie gewys.

Bheki Cele, minister van polisie, het self inspeksie gedoen.

Cele sê die polisie speel 'n belangrike rol tydens die verkiesing.

"Geen beampte moet politiek speel nie. Beamptes het die reg om te stem en dit is waar dit eindig," het Cele gesê.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters