4 dae gelede
Sayde sing vir Son
df
Sayde Fillis  ~ Peter Abrahams

AS HY sing, gaan staan almal amper op aandag stil en luister in bewondering na die pragstem wat uit die seunskind se jong borskas kom.

Met ogies styf toegeknyp om niks in emosie terug te hou in sy sang nie, laat loop Sayde Fillis met sy sangtalent.

Ja Sonlanders! Son het onse Tik-Tok-sensasie opgespoor en met hom aan huis gaan gesels.

Meer nog. Die klong het vir ons gesing!

Dankie aan almal wat Son gehelp het om Sayde op te spoor.

Lees volledige berig in 26 November se Son.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters