7 dae gelede
Rusthof: Gr. 1’s staan tou
trots: Godfrey Julies, skoolhoof, saam met die linge Clayton en Clinton Davids. Foto: Ian Baard  ~ 

MEER as 160 gr. 1-leerders is vanjaar by die Laerskool Rusthof in die Strand ingeskryf.

Onder die gelukkiges is die tweeling Clayton en Clinton Davids. Maar behalwe die groot getal nuwe gr. 1’s het die skool ook ’n waglys van 55 kinders.

Dié kinders weet nie of hulle vanjaar nog op ’n skoolbank gaan sit nie ...

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters