3 maande gelede
Polisie speel nie met kapers
kapers, hijackers
toneel: Die kapers het geen tyd gehad om weg te kom nie.  ~ Leon Knipe

DIE polisie speel nie meer met hijackers nie.

Dis eerder dat hulle gearresteer word of op die spot geskiet word.

Dis presies wat verlede week in Goodwood, Ravensmead en Parow afgespeel het.

Al te same is vyf vermeende kapers op die Kaapse Vlakte in hegtenis vir verskeie kapings geneem. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters