Verlede maand
Plain het style
Steven Carolus,32,en  Angelique Johannes,34,
Steven Carolus,32, en Angelique Johannes,34, se sense vir fashion is die talk van die town  ~ Verskaf

Die Plain het style, vra maar vir Steven Carolus en Angelique Johannes.

Die twee besties van Rocklands in Mitchells Plain het op 2 Oktober aan 'n uitverkoopte gehoor van meer as 200 mense, tickets vir hul eerste fashion show verkoop. 

News24 berig dat die energieke paar gesê het dat hulle nog steeds "op cloud nine" dryf sedert die baie suksesvolle modevertoning wat hulle onlangs by die Hoërskool Cedar afgelê het.

 Volgens die paar was die event 'n sukses omdat ander local desingers in die omgewing ook na vore gekom het.

"Ons het 'n oproep op al ons sosiale media -platforms gerig aan mode -ontwerpers wat blootstelling soek. Tot ons verbasing was daar baie ontwerpers wat nog mode studeer, maar steeds vrywillig tyd afgestaan het om die show lewendig te maak."

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters