2 maande gelede
Pa van musieklegende oorlede
mogamat ladien petersen
Mogamat Ladien Petersen.  ~ Verskaf

MOGAMAT LADIEN PETERSEN, pa van die vermoorde musieklegende, Taliep Petersen, het gesterf.

Ladien was 91 jaar oud.

Volgend 'n familie vriend en legendariese fotograaf, Sharief Jaffer, is Ladien aan “natural causes” oorlede.

“Wyle Taliep se jonger broer, Igshaan, het my vroeër vanaand (Vrydag) die tyding gegee,” vertel Jaffer.

“Dit was beslis nie Covid nie want die boeta was nog baie hups en aktief.

“Dis net natural causes," het Jaffer bygevoeg.

Verwagtinge is dat Ladien, volgens Muslim-geloof, Saterdag op die heilige dag van Eid-ul Adha ter ruste gelê sal word.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters