28 dae gelede
Oupa loop hof vir kleinkind se rape
 ~ 

’N MAN kom volgende week in die landdroshof in Muizenberg voor nadat sy kleindogter verkrag is.

Volgens ’n bron is die man by ’n laerskool in Steenberg gearresteer.

’n Woordvoerder van die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) sê dit is nie so nie.

Volgens Bronagh Hammond het die skool van die abuse gehoor en die ower­hede laat weet.

Die WKOD het ’n protokol van “abuse no more”.

Hammond sê onderwysers is volgens die wet verplig om kinder­mishandeling en seksuele oortredings teen kinders aan te meld.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters