2 maande gelede
Oom met dementia spoorloos
John Ross Foto verskaf  ~ 

DAAR word gesoek na Jan Ross (65), laas gesien in Highgate, tussen Kuilsrivier en Silversands.

Ross ly aan dementia en hy is laas op 28 Augustus gesien.

Mense met inligting kan sy bekommerde dogter Geral­dene Knopf by 076 621 5441 of 064 539 5543 bel.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters