2 maande gelede
Ontmoet vir Miche aka Zephany Nurse
zephany nurse,miche solomon
Miche Solomon voorheen bekend as Zephany Nurse  ~ Verskaf

EINDELIK!

‘n Eie identiteit, naam en van sonder om te skuil.

Ontmoet vir Miche Solomon (22). Voorheen bekend in die media as Zephany Nurse.

“ONS is opgewonde!”

Só het die biologiese grootouers oor die hooggeregshof in Pretoria se besluit Dinsdagoggend gereageer op die nuus dat hul kleinkind Zephany Nurse nou eindelik haar eie identiteit het en kan gebruik.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters