Verlede maand
Onnie kook met somme en songs
marcello haupt
ONNIE: Marcello Haupt se talent is deur NastyC raakgesien  ~ Jonathan Lestrade

HY’S ’n wiskunde-onnie met ’n hidden talent wat deur ’n internasionale ster raakgesien is.

Marcello Haupt (29) van Mitchells Plain sit voor ’n bord wat vol wiskunde­probleme is.

Dié onnie van Rocklands Sekondêr sê daar is wiskunde in alles wat jy doen; selfs in sy passie – musiek.

Haupt vertel vir Son hy het nie net ’n slag met somme nie, maar ook om ’n lekker numbertjie bymekaar te gooi.

  • Lees meer Vrydag 3 September in Son Koerant
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters