10 maande gelede
Nog shacks in puin gelê
DIE brandFoto: netwerk24  ~ 

’N BRAND het gister in die plakkerskamp Imizamo Yethu in Houtbaai uitgebreek. Teen laatmiddag was dit nog onduidelik hoeveel shacks in die slag gebly het.

’n Woordvoerder van die Stad Kaapstad se brandweer, Theo Layne, het voorlopig gesê et­like shacks is aan die brand. News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters