2 maande gelede
Moordenaar probeer selfmoord pleeg
Martin Visser gister tydens die hofuitspraak. Foto: Melinda Stuurman  ~ 
DIE boer wat skuldig bevind is aan die moord op ‘n plaaswerker het probeer selfmoordpleeg.

Martin Visser, wie gister skuldig bevind is aan die moord op Adam Pieterse, het probeer selfmoord pleeg in die aanhoudingselle van Vredendalhof.

Visser het homself probeer ophang met 'n jacket.

Hy is intussen na 'n hospitaal geneem.

Lees Son more vir meer.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters