5 maande gelede
Lotusrivier voorval skok gemeenskap
 ~ 

‘n Voormalige wetstoepassers, Steven de Kock, het sy vrou, Samantha, glo vanoggend by hul huis in Lotusrivier naby Grassy Park doodgeskiet. 

Die 32-jarige, wie deel was van die Stad Kaapstad se vrywilligersprogram, het toe homself doodgeskiet. voordat hy homself doodgeskiet het. 

Dit voorval het blykbaar voor hul ses-jarige seuntjie plaasgevind. 

Beide die Stad en die SAPD bevestig hulle ondersoek die voorval. 

Intussen het die Wes-Kaapse onderwysdepartement bevestig die 33-jarige Samantha was ’n onnie by Battswood Primêre Skool in Ottery.

Lees volledige artikel môre in Son Koerant.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters