Verlede maand
LIVE: Chester word gegroet
Chester Williams (Gallo Images)
Chester Williams  ~ gallo images

DIE begrafnisdiens van die oud-Springbok-vleuel, wyle Chester Williams, word op Nuweland gehou.

Williams is verlede Vrydag aan 'n hartaanval dood.

Jerome Paarwater, 'n vriend van Williams en rugbyafrigter, Maria Williams, sy vrou, Morne du Plessis, spanbestuurder van die 1995 Springbokspan, Nathi Mthethwa, minister van sport, en Patricia de Lille, minister van openbare werke, gaan van die sprekers wees.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters