19 dae gelede
Kerkvrou kry ondersteuning buite hof
betogers
Betogers ondersteun eerw. June Dolley-Major buite die hof.  ~ Tracy-Lynn Ruiters

Talle betogers het Donderdagoggend in solidariteit met eerw. June Dolley-Major gestaan.

Die betogers het buite die Wes-Kaapse hooggeregshof byeengekom waar Dolley-Major se vermeende verkragter die hof genader het vir 'n gag-bevel.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters