8 maande gelede
Hannah: 'Ons wou hulle net beroof'
Hannah Cornelius beskuldigdes
Hannah Cornelius beskuldigdes  ~ Adrian de Kock

GERALDO Parsons, een van Hannah Cornelius se vermeende killers het huilend in die Kaapse hooggeregshof getuig oor die nag toe hulle die Matiesstudente ontvoer het.

Parsons sê die plan was net om vir Cornelius en haar vriend Cheslin Marsh te beroof. Hulle sou die studente dan buite die dorp drop.

By die bosse verby Helshoogte het hul plan egter verander.

Parsons, Eben Van Niekerk, en Vernon Witbooi word aangekla van die moord op en verkragting van Cornelius.

Cornelius se lyk is op 27 Mei 2017 op ’n wynplaas buite Stellenbosch gekry.

Lees volledige storie more in Son

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters