Verlede jaar
Groep betoog oor uitsetting
betoog
'n Groep mense betoog teen uitsetting.  ~ 

'N Groep mense het die hoofweg in Observatory naby die McDonald's afgespe. 

Dit nadat hulle Woensdag uitgesit is by 'n ongebruikte ouetehuis nadat die eienaars, CPWOA, 'n dringende uitsettingsbevel by die Kaapse hooggeregshof bekom het.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters