22 dae gelede
FOTO'S: Moederstad ga’ Meg(h)a-mal

DIE hertog en hertogin van Sussex betower die Kaap nou al die hele week.

Harry en Megh­an se laitie, die kleine Archie, is net vier maande oud, maar hy dra self baie by tot die koninklike craze.

Peter Abrahams, Son se eie royal fotograaf, het dié week by verskeie plekke uitgesteek waar die koninklikes gesig gewys het.

o, nè! Meghan, ’n voormalige aktrise, gesels Woensdag met vroulike entrepreneurs by The Woodstock Exchange.Foto: Chris Jackson/Pool/Getty Images
ag, ma! Meghan loer Woensdag in by die NPO mothers2mothers in die Kaapse Foreshore.
Die AMARA Nenguke (8) met Meghan Die hertogin van Sussex het Mother2Mothers in Foreshore, Kaapstad besoek.Foto: Peter Abrahams
Die Mignon O'Flaherty (22) Cape Town ontmoet Meghan Die hertogin van Sussex het Mother2Mothers in Foreshore, Kaapstad besoek.Foto: peter abrahams
LEKKA, KLOPSE! Meghan en Harry is saam all smiles toe hulle Smiley van die Klopse-groep Distrik 6 op Erfenisdag ontmoet.
Foto Prins Harry en Meghan besoek kerk in Nyanga.Foto: Peter Abrahams
Prins Prins Harry en Hertogin Meghan van Sussex besoek distrik ses museum en Homecoming Sentrum in Kaapstad.Foto: Peter Abrahams
LIFE’S A BEACH: Harry en Meghan poseer Dinsdag op die Mo­nwabisi-strand by onder andere surfers van die uitreikprogram Waves for Change.
Die Prins harry en Hertogin Meghan van Sussex besoek Kaapstad. Wave of Change, Lunchbox Fund, Commonwealth Litter Lab, Monwabisi Beach.Hulle Royal Highnesses het na Monwabisi-strand gereis om die werk van die Waves of Change (W4C) te besoek, 'n NGO wat plaaslike surfmentors ondersteun om geestesgesondheidsdienste te lewer aan die kwesbare jong mense wat in arme gemeenskappe sonder hulpbronne woon.Foto: Peter Abrahams

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters