9 dae gelede
Eskom kondig beurtkrag aan
 ~ 

ESKOM het aangekondig dat hulle vandag fase 2-beurtkrag vanaf 13:00 tot 22:00 gaan toepas.

Die kragreus sê in 'n verklaring dit is weens 'n water en nooddieseltekort wat bespaar moet word.

Eskom sê vandag fase 2-beurtkrag word landswyd toegepas om die kragstelsel te beskerm en 'n totale ineenstorting en blackout te voorkom.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters