6 dae gelede
Die sisteem moet mense ondersteun
Quinton AdamsFoto: netwerk24  ~ 

ALLES gaan oor vertroue.

Dis die grootste uitdaging as mense vertroue in alle onderwysstelsels verloor as gevolg van die tekort aan ondersteuning.

So sê Quinton Adams, ’n opvoedkundige sielkundige.

“Mense wat in armoede woon, glo dat opvoeding die beste roete is om aan armoede te ontsnap, maar as daar nie ondersteuning is nie, vererger dit die wantroue wat reeds bestaan,” sê hy.

“Mense sal voel of die sisteem hulle in die steek laat en dit kan ’n lae moreel veroorsaak,” sê hy.

Adams sê daar moet deursigtigheid in die sisteem wees. Tersiêre institutions moet openlik met ouers, leerders en opvoerders gesels oor die opsies vir hulle kinders se toekoms.

“Daar is beslis ’n kommunikasiegaping tussen die departement van basiese onderwys en dié van hoër onderwys en dit moet verander.”

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters