19 dae gelede
Cyril praat weer
Cyril Ramaphosa
President Cyril Ramaphosa.  ~ GCIS

PRES. Cyril Ramaphosa spreek Donderdagaand die land toe oor die jongste verwikkelinge in Suid-Afrika se risiko-aangepasde strategie om die verspreiding van Covid-19 te bestuur.

Die toespraak kom na 'n aantal vergaderings van die kabinet en die nasionale corona-virusbeheerraad gehou is.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters