5 dae gelede
Black Friday: Malligheid op pad
VOL: Winkels gaan more weer gepak wees.  ~ Son

BLACK FRIDAY is op hande.

’n Dag geken aan koop malligheid en vertrapping in winkels waar verbruikers behoorlik vuis sal slaan om bargains te kan koop.

Toe kom die pandemie in 2020 en die totale landskap verander vir verbruikers.

Die pessimiste sal beslis reken dat vandag (Vrydag) ’n bydrae mag hê aan ’n volgende wave van die pandemie wat die land weer hard sal straf en ons weer in ’n harder lockdown sal forseer soos talle Europese land nou weer in is.

Die dag van shopping malligheid is egter nou op hande en net die dag self kan leer hoe verbruikers met ’n kleiner beursie veroorsaak deur die pandemie hul kooplus sal uitoefen.

Lees volledige berig in 26 November se Son

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters