2 maande gelede
Trump worry oor meineed
US President Donald Trump. (Nicholas Kamm, AFP)  ~ 

WASHINGTON. – Pres. Donald Trump van Amerika worry dat enige iets wat hy onder eed aan adv. Robert Mueller sê, gebruik kan word om hom van meineed aan te kla.

Mueller ondersoek beweringe dat Rusland Trump gehelp het om sy verkiesingsveldtog in 2016 te wen.

Trump het aan Reuters gesê ondersoekers kan sy statements teen hom gebruik as dit verskil van dié van ander amptenare wat hulle ondervra het. AP

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters