7 dae gelede
Trump hou Iran fyn dop
 ~ 

PRES. Donald Trump het Iran gewaarsku om geen aanvalle uit te voer nie omdat die land “baie swaar sal kry” in ’n skermutseling met Amerika.

“Ons sal kyk wat met Iran gebeur. Dit sal ’n baie groot fout wees as hulle iets doen,” het Trump Maandag in ’n vergadering met die Hongaarse eerste minister, Viktor Orbán, by die Withuis gesê.

“Ons hoor storietjies oor Iran. Hulle gaan erg suffer as hulle iets doen.” – Bloomberg

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters