Verlede maand
Talle wys weer muis op treine
Broekloos in BerlynFoto: EPA-EFE  ~ 

TREINPENDELAARS in 20 stede wêreldwyd het hulle broeke uitgetrek vir die jaarlikse No Pants Subway Ride.

Die groep Improv Everywhere het die event die eerste keer in 2002 gereël.

Dit het behels dat honderde mense laas Sondag in hulle onties en panties in die moltreine gery het in onder meer Chicago, Boston, Berlyn, Dallas, Mexikostad, Tokio, Londen, Lissabon, Los Angeles, St. Petersburg, Melbourne en San Francisco. Meer as 200 mense het aan die main event in New York deelgeneem. – UPI

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters