6 maande gelede
Siriërs vlug ná onluste
 ~ 

Inwoners van die dorp Tell Touqan in die provinsie Idlib in Sirië laai hul besittings op ’n lorrie. Hulle vlug ná
’n Russiese lug­aanval op hul tuiste. Siriese regerings­magte en geallieerde troepe veg om die grootste gebied wat deur rebelle beset word, terug te wen. Weens die konflik het duisende burgers na die Turkse grens gevlug. Foto: AP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters