7 dae gelede
Rykste man in die heelal
Bezos se Blue Origin-bekendstelling Julie 2021  ~ Blue Origin / New Shepard First Human Flight

HY is die rykste man op aarde en Dinsdag ook in die heelal.

Jeff Bezos was Dinsdag vir 'n paar minute in die heelal op Blue Origin se eerste menslike reis.

"Dis 'n baie gelukkige groep mense hier in," het Bezos gesê. Dit kort nadat hul ruimteskip in die Texas-woestyn neergestort het. Nadat dit 'n 10 minute sprong na die Karmanlyn en terug gegee het.

Die 57-jarige Bezos het Blue Origin in 2000 gestig, met die doel om eendag swewende ruimtekolonies met kunsmatige swaartekrag te bou.

Na wat berig word word daar nog twee vlugte vir later vanjaar beplan en volgende jaar selfs meer.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters