2 maande gelede
Opgerev oor hoender-ad
advertensie verbiedFoto: kfc  ~ 

’N KFC-ADVERTENSIE wat veronderstel was om cool te wees, is verbied.

In die ad tol ’n rooi BMW 360° in ’n warehouse en ’n skare juig.

Die Advertising Au­thority het ’n klag ontvang oor die kar wat spin. Die klaer voer aan ’n “gevaarlike aktiwiteit word genormaliseer”.

Die kitskosreus het hierop gesê “spinning” is ’n erkende sport. Business­ Insider

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters