12 dae gelede
Oos, Wes, vrede is bes

Amerika se pres. Donald Trump (regs) skud gister blad met die opperste leier van Noord-Korea, Kim Jong-un. Ná hul geskiedkundige ­beraad het die twee staatshoofde ’n dokument onderteken wat Kim as ’n “goeie inleiding vir vrede” beskryf. Die beraad was in die Capella-hotel op Singapoer se eiland Sentosa.Foto: REUTERS

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters