2 maande gelede
Ongeluk eis newlyweds
egpaar doodFoto: facebook  ~ 

’N PASGETROUDE couple van Utah in Amerika is op pad na hulle honeymoon in ’n karongeluk dood.

Amy Moffat (28) en Stephen Graham (30) het Sondag getrou.

Hulle was op pad na British Columbia in Kanada toe die ongeluk gebeur. Amy het glo agter die stuur aan die slaap geraak en die kar gerol. – Daily Mail

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters