18 dae gelede
Mugabe-grond gegryp
Grace Mugabe.  ~ 

HARARE. – Gewapende mans het sekuriteitspersoneel van Grace Mugabe se myn in Mazowe weggejaag en die huis op die perseel beset.

Die groep is van Zanu-PF. Die voorval het verlede week plaasgevind. Die voormalige presidentsvrou het nog wagte gekry en die aanvallers twee dae later verdryf.

Die aanval kom nadat pres. Emmerson Mnangagwa (75) gesê het oudpres. Robert Mugabe (94) mag ook net een plaas besit. – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters