25 dae gelede
Moeson eis 357 Indiërs
HELD: ’n Man red nog iemand uit die vloed­water. Foto: REUTERS  ~ 

INDIË. – Die dodetal in die provinsie Kerala staan reeds op 357 nadat die ergste moesonreën in ’n eeu daar uitgesak het.

Duisende mense is dakloos gelaat nadat die reën en gepaardgaande vloede hul huise heeltemal vernietig het.

Mense is landwyd besig met rampverligting. Kos, klere en ander noodsaaklikhede stroom in. – NDTV

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters