2 maande gelede
Missiel teiken skoolbus
 ~ 

’n Kind wat Dinsdag in ’n Saoedi-geleide koalisie-lugaanval beseer is, herstel in ’n hospitaal in Saada, Jemen. ’n Bus vol skoolkinders is in ’n besige mark in die noorde van die land getref. Sowat 40 kids en 10 ander mense is dood. Die Verenigde Nasies het gevra dat die voorval ondersoek word.

Foto: AP PHOTO

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters