2 maande gelede
Ma vertel hoe sy baba agterop kar vergeet
baby
'n Ma het haar pasgebore baba op die kattebak van haar motor gelos.  ~ ter illustrasie

WAT is die ergste wat 'n mammie aan hul pasgebore baba kan doen?

Die blogger Jacalyn Wetzel het onlangs gedeel hoe sy eendag haar kleinding op die boot van haar kar vergeet het.

In 'n social media post skryf sy dat die lewe vir baie stresvol en besig is, met 'n duisende dinge waaraan jy ding of moet doen. Om aan alles te dink of te doen is moeilik.

Sy vra haar followers om haar nie te oordeel nie en inruil het sy heelwat ondersteuning gekry.

Sy skryf: "Ek was eens 'n sukkelende enkelma met 'n pasgebore baba en twee kleinkinders, waarvan een maar net twee jaar oud was."

Sy vertel dan hoe sy een oggend haar pasgebore op die boot van die kar gelos het, terwyl sy haar ander twee kinders in die kar vasgegordel het.

Toe sy klaar is het sy agter die stuurwiel geklim om te ry, maar dis toe haar sewejarige vra waar is die baba.

Wetzel het toe besef die kleinding steeds agterop die boot sit. - AlgoaFM

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters