2 maande gelede
Kofi Annan (80) sterf
 ~ 

Kofi Annan (80), ’n oud-sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), is Saterdag oorlede. Annan het die VN gelei tydens die oorlog in Irak en die aanvalle op die World Trade Centre op 11 September 2001. Dié Ghanese diplomaat was die eerste sekretaris-generaal van Afrika suid van die Sahara. Foto: REUTERS

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters