8 maande gelede
Incest-drama: Vier dood
 ~ 

KNIGHTDALE (Noord-Carolina). – ’n Man het sy vrou, wat ook sy biologiese dogter is, hul sewe maande oue seun en sy vrou se aanneempa doodgeskiet omdat sy hul verhouding beëindig het. Daarna het hy homself doodgeskiet.

Steven Pladl (45) het aan sy ma gesê hy het die 20-jarige Katie, sy dogter en vrou, en haar aanneempa in Hartford, Connecticut, vermoor. Steven en Katie is vroeër op aanklagte van incest gearresteer. AP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters