Verlede maand
Honger gaan verdubbel
verskaf
Volgens Verenigde Nasies sal sowat 130 miljoen meer mense vanjaar honger ly  ~ verskaf

WEENS die ekonomiese impak van die Covid-19-pandemie gaan die getal mense wat te min kos het, vanjaar tot 265 miljoen styg. Dis omtrent dubbeld soveel soos laas jaar, het die Verenigde Nasies (VN) gesê.

Faktore soos die verlies aan toerisme-inkomste en reis- en ander beperkings gaan maak dat sowat 130 miljoen meer mense vanjaar honger ly.

Dis nou benewens die 135 miljoen wat reeds in dié kategorie val, het die VN gesê. – Al Jazeera

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters