3 maande gelede
‘Happy drunk’ wil modelleer
WANNABE: Elis Tarling gooi poses.  ~ metro.co.uk

’N MECHANIC het die hof in Bristol soos ’n runway gewerk toe hy voorgekom het omdat hy ’n knuckle­duster gehad het.

Elis Tarling (21) het poses gegooi, gepout en gesmile.

Tarling is laas maand skuldig bevind aan aanranding.

Tog hou hy vol “hy’s ’n happy drunk en nie daai tipe mens nie”.

Hy maak tans op sy ma se beursie staat, “maar soek werk”. – metro.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters