2 maande gelede
G’n hulp ná ure
 ~ 

’N SUICIDAL vrou is weggewys by ’n hospitaal omdat die mental health staff al uitgeklok het.

Rhian Williams (25) kry panic attacks en maak haarself seer. Toe sy weer voel sy cope nie, is sy na ’n hospitaal in Tremadog, Wallis. Sy was 17:10 daar, maar ’n vrou het deur die interkom gesê almal wat haar kan help, is al 17:00 huis toe.

Williams, wat al vier keer ge-OD en haarself al try hang het, sê: “Dis disgusting dat sy nie eens uitgekom en met my gepraat het nie.

“Ek kort iemand se hulp, maar dit voel of mense my heeltyd dismiss.” – metro.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters