Verlede maand
Gaan aan, sê Zim-leier
EmmersonMnangagwaFoto: afp  ~ 

ZIMBABWE se pres. Emmerson Mnangagwa, het gevra dat die land vorentoe moet beweeg ondanks ’n hofsaak wat gemaak is om die uitslae te betwis.

Die land het sy eerste verkiesing gehou sedert die val van Robert Mugabe. Maar die uitslae word deur die MDC betwis.– AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters