3 maande gelede
Facebook skenk fortuin
FACEBOOK LOGO
Facebook het geld geskenk aan lande om te cope met Covid-19.  ~ Argief

FACEBOOK bied $100 miljoen (ongeveer R1,7 miljard) aan om ondernemings in 30 lande te help cope met die ekonomiese impak van die Covid-19-pandemie.

Dit gaan in die vorm van cash grants en ad credits wees. Sheryl Sandberg, bedryfshoof, sê: “Ons het na hulle geluister om te verstaan hoe ons hulle die beste kan help.

Ons het hard en duidelik gehoor geldelike steun kan hulle help om die ligte aan te hou en mense te betaal wat nie werk toe kan kom nie.” – AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters