Verlede maand
Eid-ul-Fitr aangrypend
 ~ 

’n Vrou in Lahore, Pakistan, bid gister met hande wat met henna versier is, tydens die Eid-al-Fitr-gebede. Moesliems wêreldwyd vier Eid-al-Fitr op gedempte wyse aan die einde van die vasmaand, Ramadaan. Dié gewoonlik uitbundige fees is ernstiger vanjaar weens die styging in Covid-19-gevalle. Foto: AP PHOTO/KM CHAUDARY

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters