29 dae gelede
Bruid 13 uur later widow
pasgetroudFoto: facebook  ~ 

DIE dood het ’n couple van Bristol geskei net 13 uur nadat hulle getroud is. Michelle White, ’n carer, moes in minder as ’n week haar troue met die elektrisiën Scott Plumley én sy begrafnis reël. Hulle is getroud net twee dae nadat Plumley gehoor het hy het slukdermkanker. – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters