2 maande gelede
Bridezilla se gedrag skok
GEEN TROUE Foto ter illustrasie: netwerk24  ~ 

N BOSSY bruid in Kanada het groot marakkas op sosiale media gemaak.

Die vrou, net bekend as Susan, het haar trou-gaste gevra om elkeen sowat R13 500 by te dra vir haar troue.

En toe hulle weier, het sy ’n moerse fight met haar verloofde gehad en die troue afgestel.

Volgens elle.com het dié bridezilla se shenanigans viral gegaan op Twitter.

Dis nadat die gebruiker @olspicykeychain ’n rits twiets gepost het wat hy op ’n wedding shaming-groep op Facebook gesien het.News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters