3 maande gelede
Bok-trop soek groen blare
Bokke vir sports  ~ The Guardian

DIE inwoners van ’n Walliese kusdorp sê ’n trop van meer as 100 bokke gebruik die lockdown in Brittanje weens die corona-virus om hulle buurte oor te neem en hul plante op te vreet.

Locals in Llandudno sê sowat 122 Kasjmirse bokke het afgedwaal van hul tuiste in die Groot Orme-reservaat en vaar nou hul dorp se strate in wat nou as gevolg van die Covid-19-pandemie sonder menslike aktiwiteite is, berig UPI.

Die inwoners kla die bokke vreet hulle heinings, blomme en ander plante op.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters